Send or share

Bethulie - My Lewe In Die Kamp (Afrikaans, Paperback)

Rensche van der Walt was maar 23 jaar oud toe Britse soldate haar en haar gesin in April 1901 van hul plaas na die Bethulie-konsentrasiekamp weggevoer het. Die Britse verskroeideaardebeleid het toe reeds groot verwoesting in die Vrystaatse platteland gesaai.

Rensche het van die begin af dagboek gehou van hul ervarings, en haar ongekunstelde beskrywings verplaas die leser direk na die kamp se tentedorp. Jy ervaar saam met haar honger en dors, en beleef die ongemak van blootstelling aan die elemente.

Haar eerlike beskrywings van skokkende wanvoeding, siektes en oorbevolking gee nuwe betekenis aan koue statistieke. Jy beleef ook saam met haar die kommer oor broers, pa's en eggenote wat nog iewers op kommando of in die krygsgevangenekampe is.

Met hierdie publikasie sien Rensche se dagboek vir die eerste keer in 50 jaar weer die lig.

R270
List Price R360
Save R90 25%

Pay from as little as R67.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2700

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Rensche van der Walt was maar 23 jaar oud toe Britse soldate haar en haar gesin in April 1901 van hul plaas na die Bethulie-konsentrasiekamp weggevoer het. Die Britse verskroeideaardebeleid het toe reeds groot verwoesting in die Vrystaatse platteland gesaai.

Rensche het van die begin af dagboek gehou van hul ervarings, en haar ongekunstelde beskrywings verplaas die leser direk na die kamp se tentedorp. Jy ervaar saam met haar honger en dors, en beleef die ongemak van blootstelling aan die elemente.

Haar eerlike beskrywings van skokkende wanvoeding, siektes en oorbevolking gee nuwe betekenis aan koue statistieke. Jy beleef ook saam met haar die kommer oor broers, pa's en eggenote wat nog iewers op kommando of in die krygsgevangenekampe is.

Met hierdie publikasie sien Rensche se dagboek vir die eerste keer in 50 jaar weer die lig.

Customer Reviews

Average Rating
(1 Customer)


Prep For Success

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. [email protected]

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions