God Kan Wanneer Ons Bid - 40 Kraggebede Vir Jou Kinders En Kleinkinders (Afrikaans, Paperback)


God Kan Wanneer Ons Bid is ’n gebedsreis van 40 dae waarin jy daagliks vir verskillende aspekte van jou kinders en kleinkinders se lewens bid.

Dit bevat ook meer as 80 getuienisse van ouers wat vertel hoe God hulle kinders beskerm, genees, met wysheid gevul en aan hulle guns gegee het omdat hulle aan God opgedra is. In die boek word die storie vertel van ’n ma wie se kind in die voertuig was toe die kaper daarmee wegjaag, ’n pa wie se kinders vir hom gebid het terwyl hy in doodsgevaar was, ’n enkelma wie se kind uit die kloue van bendes gered is en selfs ’n ouma wat met haar vergifnis genesing vir haar kleinkinders gebring het.

In die meer as 80 stories getuig ouers en grootouers van voorsiening, beskerming en bonatuurlike wysheid vir hulle kinders en kleinkinders wanneer hulle begin het. Gebed skuif werklik berge!

Alhoewel die boek oor 40 dae strek, is die hoop dat om vir ons nageslag te bid ’n leefstyl word.

Dit is immers ons grootste geskenk aan hulle!


R240
List Price R320
Save R80 25%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2400
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

God Kan Wanneer Ons Bid is ’n gebedsreis van 40 dae waarin jy daagliks vir verskillende aspekte van jou kinders en kleinkinders se lewens bid.

Dit bevat ook meer as 80 getuienisse van ouers wat vertel hoe God hulle kinders beskerm, genees, met wysheid gevul en aan hulle guns gegee het omdat hulle aan God opgedra is. In die boek word die storie vertel van ’n ma wie se kind in die voertuig was toe die kaper daarmee wegjaag, ’n pa wie se kinders vir hom gebid het terwyl hy in doodsgevaar was, ’n enkelma wie se kind uit die kloue van bendes gered is en selfs ’n ouma wat met haar vergifnis genesing vir haar kleinkinders gebring het.

In die meer as 80 stories getuig ouers en grootouers van voorsiening, beskerming en bonatuurlike wysheid vir hulle kinders en kleinkinders wanneer hulle begin het. Gebed skuif werklik berge!

Alhoewel die boek oor 40 dae strek, is die hoop dat om vir ons nageslag te bid ’n leefstyl word.

Dit is immers ons grootste geskenk aan hulle!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Get Ready For The New School Year