Buite Die Hekke Van Eden (Afrikaans, Hardcover)


Buite die hekke van Eden bevat dagboekfoto’s wat die bekende Suid-Afrikaanse fotograaf Paul Alberts oor ’n hele aantal jare in verskillende dele van Suid-Afrika geneem het. Die teks by die foto’s het Alberts self tydens sy fotografie-reise geskryf. Woord en beeld lewer kommentaar op sosiale en omgewingstoestande in die land. Met hierdie foto’s vang Alberts iets vas van die wese van lyding, verval en swaarkry, maar ook van die krag van die menslike gees. Die foto’s is by geleentheid van Alberts se 60ste verjaardag in die Oliewenhout-kunsmuseum in Bloemfontein uitgestal, saam met ’n aantal kwatryne wat Hennie Aucamp spesiaal vir die foto’s geskryf het. Buite die hekke van Eden is ’n publikasie met ’n besondere kultuurhistoriese en artistieke waarde.

R201
List Price R210

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2010
Delivery AdviceIn Stock


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Buite die hekke van Eden bevat dagboekfoto’s wat die bekende Suid-Afrikaanse fotograaf Paul Alberts oor ’n hele aantal jare in verskillende dele van Suid-Afrika geneem het. Die teks by die foto’s het Alberts self tydens sy fotografie-reise geskryf. Woord en beeld lewer kommentaar op sosiale en omgewingstoestande in die land. Met hierdie foto’s vang Alberts iets vas van die wese van lyding, verval en swaarkry, maar ook van die krag van die menslike gees. Die foto’s is by geleentheid van Alberts se 60ste verjaardag in die Oliewenhout-kunsmuseum in Bloemfontein uitgestal, saam met ’n aantal kwatryne wat Hennie Aucamp spesiaal vir die foto’s geskryf het. Buite die hekke van Eden is ’n publikasie met ’n besondere kultuurhistoriese en artistieke waarde.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Protea Boekhuis

Country of origin

South Africa

Release date

June 2011

Availability

In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.

Authors

Dimensions

280 x 220 x 50mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

304

ISBN-13

978-1-86919-174-0

Barcode

9781869191740

Languages

value

Categories

LSN

1-86919-174-9



Trending On Loot