Catan: Afrikaans Edition Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na ’n lang tog vol ontberinge die kus van ’n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lê strate aan en boudorpe wat vinnig tot stede groei.
R799
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50 Learn more
7990
@R75pm x 12*
Ships in 6 - 7 working days
Add to wish list
Review this Item
Product Description
Catan: Afrikaans Edition Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na ’n lang tog vol ontberinge die kus van ’n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lê strate aan en boudorpe wat vinnig tot stede groei.
Customer Reviews
No reviews or ratings yet - be the first to create one!