A summary of the facts and important issues precedes each case excerpt. The excerpts are followed by a critical note evaluating and explaining the relevance and importance of the judgment. The method employed by the authors in their selection of cases reflects a principled approach to the subject. All introductory and explanatory notes are in English and Afrikaans, and Afrikaans judgments are followed by an English translation.
This book will be of invaluable assistance in the study of the dynamic field of criminal procedure. It can be used as a companion to the Criminal Procedure Handbook twelfth ed by Joubert (editor) et al.
Afrikaans
Die tweede uitgawe van die Strafprosesreg Vonnisbundel verskaf aan die gebruiker uittreksels uit hofbeslissings wat die belangrikste aspekte van en beginsels onderliggend aan die Suid-Afrikaanse strafprosesreg illustreer. Dit bevat ook ‘n afdeling wat internasionale en transnasionale strafregtelike aangeleenthede aanraak. Hierdie tweede uitgawe bevat nuwe onderwerpe wat insluit: die beskuldigde se vermoë om verrigtinge te begryp (geestesongesteldheid en strafregtelike toerekenbaarheid), onbehoorlike vertragings in strafregtelike verrigtinge en kinderstrafproses.
Elke uittreksel word voorafgegaan deur ‘n opsomming (in Engels en Afrikaans) van die feite en belangrike kwessies. Die uittreksels word gevolg deur ‘n kritiese aantekening (weereens in Engels en Afrikaans) waarin die belang van die uitspraak oorweeg en verduidelik word. Uitsprake in Afrikaans word gevolg deur ‘n Engelse vertaling. Die skrywers se keuse van uitsprake weerspieël ‘n beginselmatige benadering tot die onderwerp.
Die boek sal nuttig wees by die bestudering van die dinamiese gebied van die strafprosesreg. Dit kan saam met die Strafprosesreghandboek twaalfde uitgawe deur Joubert (redakteur) et al gebruik word.
Or split into 4x interest-free payments of R207.5 on orders over R50
Learn more

Imprint | Juta Legal and Academic Publishers |
Country of origin | South Africa |
Release date | February 2017 |
Availability | Expected to ship within 4 - 8 working days |
Authors | G. Kemp, S.S. Terblanche, M.M. Watney |
Dimensions | 245 x 167 x 35mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 641 |
Edition | 2nd Edition |
ISBN-13 | 978-1-4851-1945-6 |
Barcode | 9781485119456 |
Languages | value, value |
Categories | |
LSN | 1-4851-1945-6 |