Die Mooiste Meisie Van Genua (Afrikaans, Paperback)


’n Beter lewe iewers anders?

Terwyl hy sit en teug aan ’n negroni op ’n terras, skryf die skrywer Ilja Leonard Pfeijffer ’n lang brief aan ’n vriend in sy tuisland. ’n Brief waarin hy rapporteer oor sy lewe as ontdekker in die labirintiese Italiaanse hawestad Genua (“La Superba”).

Migrasie is die hooftema in hierdie outobiografiese roman waarin die lot van ’n immigrant uit die noorde van Europa gekontrasteer word met die lotsbestemming van die arm immigrante uit Afrika wat gedisillusioneerd sukkel om kop bo water te hou.

Die mooiste meisie van Genua, wat die skrywer aanvanklik vanaf ’n afstand af betrag, word sy vlugtende Ariadne deur die labirint van stegies waar hopeloosheid, prostitusie en verlore drome die botoon voer. Net soos die ander immigrante raak Ilja verlore in die fantasie wat hy rondom die stad opgetower het, met verbysterende gevolge.

R287
List Price R300

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2870
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

’n Beter lewe iewers anders?

Terwyl hy sit en teug aan ’n negroni op ’n terras, skryf die skrywer Ilja Leonard Pfeijffer ’n lang brief aan ’n vriend in sy tuisland. ’n Brief waarin hy rapporteer oor sy lewe as ontdekker in die labirintiese Italiaanse hawestad Genua (“La Superba”).

Migrasie is die hooftema in hierdie outobiografiese roman waarin die lot van ’n immigrant uit die noorde van Europa gekontrasteer word met die lotsbestemming van die arm immigrante uit Afrika wat gedisillusioneerd sukkel om kop bo water te hou.

Die mooiste meisie van Genua, wat die skrywer aanvanklik vanaf ’n afstand af betrag, word sy vlugtende Ariadne deur die labirint van stegies waar hopeloosheid, prostitusie en verlore drome die botoon voer. Net soos die ander immigrante raak Ilja verlore in die fantasie wat hy rondom die stad opgetower het, met verbysterende gevolge.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Protea Boekhuis

Country of origin

South Africa

Release date

August 2019

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

Dimensions

213 x 137 x 32mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

360

ISBN-13

978-1-4853-0925-3

Barcode

9781485309253

Languages

value

Categories

LSN

1-4853-0925-5



Trending On Loot