Die John C. Maxwell Dagbeplanner 2023 spog met unieke, nuwe ontwerpe in ’n A5 kunsleer-formaat en bevat wysheid in insig van John Maxwell, befaamde leierskapdeskundige. Besigheidsmense kan nou ’n beplanner kies wat aan hulle behoeftes én smaak voldoen.
Kenmerke sluit in:
- Inspirerende daaglikse en maandelikse aanhalings
- Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe
- Jaarbeplanners en kalenders vir 2023 en 2024
- ’n Bladsy-per-dag met plek vir prioriteite, afsprake, notas en finansiële aanwysers
- Logboek om brandstof en afstand op te teken Notabladsye
- NUUT: moderne en vars ontwerp
- 210 x 142 mm, kunsleer met ritssluiter, lintmerker