Op soek na geskiedenis CAPS: Gr 10: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)

, ,
Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef. Kenmerke sluit in: volledige beplanningshulpmiddels word verskaf wat verseker dat die tempo en progressie aan die KABV-vereistes voldoen; en 'n groot verskeidenheid assesseringshulpmiddels vergemaklik assessering.

R234
List Price R253
Save R19 8%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2340
Delivery AdviceShips in 6 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef. Kenmerke sluit in: volledige beplanningshulpmiddels word verskaf wat verseker dat die tempo en progressie aan die KABV-vereistes voldoen; en 'n groot verskeidenheid assesseringshulpmiddels vergemaklik assessering.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Oxford University Press Southern Africa

Country of origin

South Africa

Release date

November 2011

Availability

Expected to ship within 6 - 10 working days

Authors

, ,

Dimensions

296 x 211 x 6mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

96

ISBN-13

978-0-19-905411-4

Barcode

9780199054114

Languages

value

Categories

LSN

0-19-905411-8



Trending On Loot