Oxford Storieboom - Fase 17 Leesboek 1 (Afrikaans, Paperback)


Die Oxford storieboom fase 17 leesboek 1 bevat vars, eietydse leestekste vir leerders in die intermediere fase. Top-Afrikaanse skrywers soos Philip de Vos, Carina Diedericks-Hugo en Marita van der Vyver het spesiaal nuwe stories en gedigte vir hierdie titel geskryf. 'n Verskeidenheid tekste is gebruik sodat alle kinders, ongeag hulle vermoe of leesvaardigheid, meer as genoeg uit die title kan put. Die vertrekpunt van alle tekste is die kind en sy of haar verwysings, waar hulle hul ook al in 'n vinnigveranderende Suid-Afrika mag bevind. Leerders word blootgestel aan Afrikaans soos dit vandag op straat gebruik word en in die media klink, terwyl gehalte-taalonderrig deurentyd voorrang geniet. Woordverklarings en taalwenke word deurgaans gegee. Humor is n belangrike deurlopende komponent van die boek. Somberder Suid-Afrikaanse werklikhede word kindervriendelik en toeganklik aangebied. Interessante brokkies uit koerante ontsluit ook die doen en late van 'n groter wereld buite die landsgrense vir die jong leser.

R238
List Price R257
Save R19 7%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2380
Delivery AdviceShips in 6 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die Oxford storieboom fase 17 leesboek 1 bevat vars, eietydse leestekste vir leerders in die intermediere fase. Top-Afrikaanse skrywers soos Philip de Vos, Carina Diedericks-Hugo en Marita van der Vyver het spesiaal nuwe stories en gedigte vir hierdie titel geskryf. 'n Verskeidenheid tekste is gebruik sodat alle kinders, ongeag hulle vermoe of leesvaardigheid, meer as genoeg uit die title kan put. Die vertrekpunt van alle tekste is die kind en sy of haar verwysings, waar hulle hul ook al in 'n vinnigveranderende Suid-Afrika mag bevind. Leerders word blootgestel aan Afrikaans soos dit vandag op straat gebruik word en in die media klink, terwyl gehalte-taalonderrig deurentyd voorrang geniet. Woordverklarings en taalwenke word deurgaans gegee. Humor is n belangrike deurlopende komponent van die boek. Somberder Suid-Afrikaanse werklikhede word kindervriendelik en toeganklik aangebied. Interessante brokkies uit koerante ontsluit ook die doen en late van 'n groter wereld buite die landsgrense vir die jong leser.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Oxford University Press Southern Africa

Country of origin

South Africa

Release date

April 2005

Availability

Expected to ship within 6 - 10 working days

Authors

Dimensions

241 x 170 x 6mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

112

ISBN-13

978-0-19-578999-7

Barcode

9780195789997

Languages

value

Categories

LSN

0-19-578999-7



Trending On Loot