Oxford suksesvolle verbruikerstudies CAPS: Gr 10: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)

, , ,
Oxford verbruikerstudies is 'n verbruikerstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en word duidelik in hierdie nuwe vak aan leerders in Graad 10 gebied en verduidelik. Hierdie betroubare kursus bou voort op voorkennis wat in ekonomiese en bestuurswetenskappe in die senior fase opgedoen is. Kenmerke: onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik; relevante en bygewerkte illustrasies, gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud; assessering word regdeur die boek sorgvuldig ondersteun om 'n suksesvolle jaar vir die leerder te verseker; steun met eksamens is by elke aktiwiteit, hersiening, oefentoets en oefeneksamen ingebou om leerders vir formele assessering en eksamens voor te berei; afwisselende aktiwiteite en assesseringsgeleenthede help leerders om met selfvertroue te vorder.

R289
List Price R312
Save R23 7%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2890
Delivery AdviceShips in 6 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Oxford verbruikerstudies is 'n verbruikerstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en word duidelik in hierdie nuwe vak aan leerders in Graad 10 gebied en verduidelik. Hierdie betroubare kursus bou voort op voorkennis wat in ekonomiese en bestuurswetenskappe in die senior fase opgedoen is. Kenmerke: onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik; relevante en bygewerkte illustrasies, gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud; assessering word regdeur die boek sorgvuldig ondersteun om 'n suksesvolle jaar vir die leerder te verseker; steun met eksamens is by elke aktiwiteit, hersiening, oefentoets en oefeneksamen ingebou om leerders vir formele assessering en eksamens voor te berei; afwisselende aktiwiteite en assesseringsgeleenthede help leerders om met selfvertroue te vorder.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Oxford University Press Southern Africa

Country of origin

South Africa

Series

Oxford suksesvolle verbruikerstudies

Release date

October 2011

Availability

Expected to ship within 6 - 10 working days

Authors

, , ,

Dimensions

278 x 210 x 13mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

248

ISBN-13

978-0-19-905391-9

Barcode

9780199053919

Languages

value

Categories

LSN

0-19-905391-X



Trending On Loot