Reading is Easy: Plesierperd: Grade 6 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)


Lollie ontmoet vir Jeanne by die perdryklasse. Jeanne is altyd aangetrek in haar rybroek met opgestopte kniee en blinkswart rystewels. Jeanne lyk hartseer hoewel sy al talle rosette gewen het. Nadat Jeanne van haar perd afgeval het, hoor Lollie met 'n skok dat Jeanne se pa Golden Syrup, haar gunstelingperd, gaan verkoop. En die kampioenskap le voor! Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

R100
List Price R113
Save R13 12%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1000
Delivery AdviceShips in 5 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Lollie ontmoet vir Jeanne by die perdryklasse. Jeanne is altyd aangetrek in haar rybroek met opgestopte kniee en blinkswart rystewels. Jeanne lyk hartseer hoewel sy al talle rosette gewen het. Nadat Jeanne van haar perd afgeval het, hoor Lollie met 'n skok dat Jeanne se pa Golden Syrup, haar gunstelingperd, gaan verkoop. En die kampioenskap le voor! Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Heinemann Publishers (Pty) Ltd

Country of origin

South Africa

Series

Reading Is Easy

Release date

December 2012

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

Dimensions

200 x 128 x 4mm (L x W x T)

Format

Staple bound

Pages

40

Edition

2nd ed

ISBN-13

978-0-7962-4558-8

Barcode

9780796245588

Languages

value

Categories

LSN

0-7962-4558-4



Trending On Loot