Retoer (Afrikaans, Paperback)


'n Sterk bewustheid van die geskiedenis van Suid-Afrika kenmerk die gedigte in Retoer, Bezuidenhout se debuutbundel. Die bree verloop van die geskiedenis kry 'n persoonlike kleur deur die bytrek van sy eie voorgeslagte en deur die aanvaarding van 'n lotsverbondenheid met sowel die voorgeslagte as tydgenote, die wat “in Angola en in Wimpy Bars moes vrek”. In talle gedigte is reise ter sprake: reise in die verlede soos die van die Europese immigrante na die land, die reise van die Voortrekkers die binneland in, van mynwerkers na Johannesburg, van lattelanders na groot stede; ook die van dienspligtiges na die buurland Namibie en van emigrante na lande soos Kanada en Australie. Telkens word daar egter teruggekeer na die twee groot stede Pretoria en Johannesburg. Bezuidenhout slaag daarin om die moeisaamheid, somberheid en selfs uitsigloosheid van 'n kleinburgerlike bestaan in die stad te verwoord, maar bowenal om die menslike gesig van die stede ook na vore te bring. Die gedigte in die vyf afdelings van Retoer is oop en toeganklik en roep 'n wereld op wat vir die meeste Afrikaanse lesers herkenbaar behoort te wees.

R153
List Price R160

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1530
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

'n Sterk bewustheid van die geskiedenis van Suid-Afrika kenmerk die gedigte in Retoer, Bezuidenhout se debuutbundel. Die bree verloop van die geskiedenis kry 'n persoonlike kleur deur die bytrek van sy eie voorgeslagte en deur die aanvaarding van 'n lotsverbondenheid met sowel die voorgeslagte as tydgenote, die wat “in Angola en in Wimpy Bars moes vrek”. In talle gedigte is reise ter sprake: reise in die verlede soos die van die Europese immigrante na die land, die reise van die Voortrekkers die binneland in, van mynwerkers na Johannesburg, van lattelanders na groot stede; ook die van dienspligtiges na die buurland Namibie en van emigrante na lande soos Kanada en Australie. Telkens word daar egter teruggekeer na die twee groot stede Pretoria en Johannesburg. Bezuidenhout slaag daarin om die moeisaamheid, somberheid en selfs uitsigloosheid van 'n kleinburgerlike bestaan in die stad te verwoord, maar bowenal om die menslike gesig van die stede ook na vore te bring. Die gedigte in die vyf afdelings van Retoer is oop en toeganklik en roep 'n wereld op wat vir die meeste Afrikaanse lesers herkenbaar behoort te wees.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Protea Boekhuis

Country of origin

South Africa

Release date

2007

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

Dimensions

210 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

104

ISBN-13

978-1-86919-182-5

Barcode

9781869191825

Languages

value

Categories

LSN

1-86919-182-X



Trending On Loot