Vinnige feite - Vir nuuskierige agies (Paperback)


Het jy geweet dat daar ten minste 1.5 miljoen miere vir elke persoon op aarde is? Of dat bokke en skape reghoeke pupille het? En dat olifante links- of regstandig kan wees? Om van kleins af 'n voorliefde vir lees by 'n kind te kweek, hou vanself sprekend voordele in. En watter beter manier om lees aan te moedig as met kort, happiegrootte, fassinerende en prettige feite. Hierdie boeke is vol eienaardige, dog interessante feite oor enigeiets en alles - diere, goggas, die liggaam, kos, die heelal, boeke en meer. En dit is nie net vir kinders nie. Elkeen kan iets leer uit hierdie skatkis van kennis, of jy nou 5 of 50 jaar oud is. En met geen lang en uitgerekte verduide likings nie, is dit vinnig en maklik om te lees - net reg om 'n paar minute ekstra tyd te vul of om ure se insiggewende pret te he. Beindruk mense met jou wye kennis oor verskeie onderwerpe en inligting wat jy kan gebruik, of nie.

R129
List Price R165
Save R36 22%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1290
Delivery AdviceShips in 5 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Het jy geweet dat daar ten minste 1.5 miljoen miere vir elke persoon op aarde is? Of dat bokke en skape reghoeke pupille het? En dat olifante links- of regstandig kan wees? Om van kleins af 'n voorliefde vir lees by 'n kind te kweek, hou vanself sprekend voordele in. En watter beter manier om lees aan te moedig as met kort, happiegrootte, fassinerende en prettige feite. Hierdie boeke is vol eienaardige, dog interessante feite oor enigeiets en alles - diere, goggas, die liggaam, kos, die heelal, boeke en meer. En dit is nie net vir kinders nie. Elkeen kan iets leer uit hierdie skatkis van kennis, of jy nou 5 of 50 jaar oud is. En met geen lang en uitgerekte verduide likings nie, is dit vinnig en maklik om te lees - net reg om 'n paar minute ekstra tyd te vul of om ure se insiggewende pret te he. Beindruk mense met jou wye kennis oor verskeie onderwerpe en inligting wat jy kan gebruik, of nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Metz Press

Country of origin

South Africa

Release date

September 2015

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

Dimensions

251 x 195 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-1-928201-54-0

Barcode

9781928201540

Categories

LSN

1-928201-54-7



Trending On Loot