As Ek Omdraai, Skiet My (Afrikaans, Paperback)


Die verklaring van oorlog teen Nazi-Duitsland deur die Smuts-regering ruk ? Afrikanerfamilie uiteen: Die wedywering tussen twee Vrystaatse broers neem dodelike afmetings aan wanneer sjarmante Pierre die romantiese keuse maak en by die lugmag in Noord-Afrika aansluit, en Jan, sy ewe aantreklike jonger broer, die eed van die militante vleuel van die Ossewa-Brandwag aflê: ? eed wat net deur die dood verbreek kan word.

Die broers se avonture tydens hierdie konfliktydperk bereik ? bloedstollende hoogtepunt wanneer Pierre uit Italië terugkeer en broer teen broer een donker nag op ? Pondolandse strand teen mekaar te staan kom. Hierdie verhaal weerspieël die diepe verdeeldheid wat die Tweede Wêreldoorlog tussen Suid-Afrikaners veroorsaak het: tussen families, vriende en kennisse; en waarvan die impak lewens verander het.

Die storie van die broers se ysingwekkende – en soms romantiese – eskapades beloof om die leser vasgenael te hou. Ek het dit geniet om weer aan die komplekse aard van oorlog herinner te word – en aan die rampspoedige gevolge wat beperkte toegang tot inligting eens vir die wêreld ingehou het. In ? era van twiets en blitsboodskappe is dit moeilik om mens in te dink in ? tyd toe mense werklik nie van die waarheid bewus was nie voor dit te laat was.

R188
List Price R240
Save R52 22%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1880
Delivery AdviceShips in 5 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die verklaring van oorlog teen Nazi-Duitsland deur die Smuts-regering ruk ? Afrikanerfamilie uiteen: Die wedywering tussen twee Vrystaatse broers neem dodelike afmetings aan wanneer sjarmante Pierre die romantiese keuse maak en by die lugmag in Noord-Afrika aansluit, en Jan, sy ewe aantreklike jonger broer, die eed van die militante vleuel van die Ossewa-Brandwag aflê: ? eed wat net deur die dood verbreek kan word.

Die broers se avonture tydens hierdie konfliktydperk bereik ? bloedstollende hoogtepunt wanneer Pierre uit Italië terugkeer en broer teen broer een donker nag op ? Pondolandse strand teen mekaar te staan kom. Hierdie verhaal weerspieël die diepe verdeeldheid wat die Tweede Wêreldoorlog tussen Suid-Afrikaners veroorsaak het: tussen families, vriende en kennisse; en waarvan die impak lewens verander het.

Die storie van die broers se ysingwekkende – en soms romantiese – eskapades beloof om die leser vasgenael te hou. Ek het dit geniet om weer aan die komplekse aard van oorlog herinner te word – en aan die rampspoedige gevolge wat beperkte toegang tot inligting eens vir die wêreld ingehou het. In ? era van twiets en blitsboodskappe is dit moeilik om mens in te dink in ? tyd toe mense werklik nie van die waarheid bewus was nie voor dit te laat was.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Dave Baker

Country of origin

South Africa

Release date

September 2019

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

Dimensions

240 x 165mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

421

ISBN-13

978-1-928283-27-0

Barcode

9781928283270

Languages

value

Categories

LSN

1-928283-27-6



Trending On Loot