Kitare en ander snare - Ollie Viljoen vertel (Afrikaans, Paperback)


Ollie Viljoen is bekend as veelsydige musikant en vermaaklikheidster, sonder twyfel een van die grootste stimuleerders van die storievertel- en boeremusiek-tradisie in Afrikaans. Oor ’n tydperk van dertig jaar was Ollie regisseur van gewilde TV-programme soos Kom kuier saam, Spies en Plessie, Maak ’n las, Kyk-innie-pot en die Boereorkes-kompetisie. Boonop is Ollie ‘n radiopersoonlikheid, geliefd vir sy Boeremusiekprogram op RSG. Kitare en ander snare – Ollie Viljoen vertel, bevat ’n versameling stories, staaltjies en insidente uit sy loopbaan, asook meer as twintig van sy gedigte, wat hy rympies noem.

R163
List Price R170

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1630
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Ollie Viljoen is bekend as veelsydige musikant en vermaaklikheidster, sonder twyfel een van die grootste stimuleerders van die storievertel- en boeremusiek-tradisie in Afrikaans. Oor ’n tydperk van dertig jaar was Ollie regisseur van gewilde TV-programme soos Kom kuier saam, Spies en Plessie, Maak ’n las, Kyk-innie-pot en die Boereorkes-kompetisie. Boonop is Ollie ‘n radiopersoonlikheid, geliefd vir sy Boeremusiekprogram op RSG. Kitare en ander snare – Ollie Viljoen vertel, bevat ’n versameling stories, staaltjies en insidente uit sy loopbaan, asook meer as twintig van sy gedigte, wat hy rympies noem.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Hemel en See Boeke

Country of origin

South Africa

Release date

March 2014

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

Dimensions

210 x 148 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

206

ISBN-13

978-0-9922219-4-2

Barcode

9780992221942

Languages

value

Categories

LSN

0-9922219-4-3



Trending On Loot