Ligloop Op Jou Lewenspad - 366 Dagstukke (Paperback)


Daar is Lig in die wêreld. Lééf daarom met God.

In ’n uitdagende wêreld is God se lig noodsaaklik. Cas Vos, afgetrede professor en skrywer lei jou in heerlike toeganklike taal met besondere insigte in die Bybel en deeglike uitleg daarvan. Hy verhelder Skrifgedeeltes in Job, Jona, Prediker, die Psalms en ook die gelykenisse van Jesus. Hy betrek baie gedigte en vertalings van liedere wat vertroos en versterk.

Die 366 dagstukke sal jou lei om lig te loop op jou lewenspad.


R284
List Price R330
Save R46 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2840
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Daar is Lig in die wêreld. Lééf daarom met God.

In ’n uitdagende wêreld is God se lig noodsaaklik. Cas Vos, afgetrede professor en skrywer lei jou in heerlike toeganklike taal met besondere insigte in die Bybel en deeglike uitleg daarvan. Hy verhelder Skrifgedeeltes in Job, Jona, Prediker, die Psalms en ook die gelykenisse van Jesus. Hy betrek baie gedigte en vertalings van liedere wat vertroos en versterk.

Die 366 dagstukke sal jou lei om lig te loop op jou lewenspad.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lux Verbi

Country of origin

South Africa

Release date

September 2022

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

Dimensions

234 x 152 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

392

ISBN-13

978-0-7963-2307-1

Barcode

9780796323071

Categories

LSN

0-7963-2307-0



Trending On Loot