Reading is Easy: Die kuns-en-kultuur-uitdaging: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)


Me. Shange die nuwe onderwyseres leer die leerders nie net meer oor Lewensorientering en Kuns en Kultuur nie. 'n Man met die naam van Esopus, musiek, dans en toneel leer die moeilike klas ook maniere, respek en 'n waardering vir mekaar en ander. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

R100
List Price R113
Save R13 12%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1000
Delivery AdviceShips in 5 - 10 working days



Product Description

Me. Shange die nuwe onderwyseres leer die leerders nie net meer oor Lewensorientering en Kuns en Kultuur nie. 'n Man met die naam van Esopus, musiek, dans en toneel leer die moeilike klas ook maniere, respek en 'n waardering vir mekaar en ander. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Heinemann Publishers (Pty) Ltd

Country of origin

South Africa

Series

Reading Is Easy

Release date

2012

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

Dimensions

200 x 126mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

48

Edition

2nd ed

ISBN-13

978-0-7962-4555-7

Barcode

9780796245557

Languages

value

Categories

LSN

0-7962-4555-X



Trending On Loot