Reading is Easy: Mpumi raak weg: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)


Mpumi vang iets onverantwoordelik aan by die skool. Na hy en sy vriend Sam 'n lekker dag by die inkopiesentrum het, haal sy gewete hom in. Hoekom raak Mpumi weg? Sal hy veilig wees en sy verlede kan regmaak? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

R91
List Price R103
Save R12 12%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles910
Delivery AdviceShips in 5 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Mpumi vang iets onverantwoordelik aan by die skool. Na hy en sy vriend Sam 'n lekker dag by die inkopiesentrum het, haal sy gewete hom in. Hoekom raak Mpumi weg? Sal hy veilig wees en sy verlede kan regmaak? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Heinemann Publishers (Pty) Ltd

Country of origin

South Africa

Series

Reading Is Easy

Release date

2012

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

Dimensions

201 x 127 x 4mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

45

Edition

2nd ed

ISBN-13

978-0-7962-4532-8

Barcode

9780796245328

Languages

value

Categories

LSN

0-7962-4532-0



Trending On Loot