Tydens Geloftenaweek in 1960 gebeur daar enkele dinge op sy plaas wat sy ouderdom, eiesinnigheid en verval onder die vergrootglas plaas. Syferfontein is die noukeurige en vaardige bestekopname van die herinneringe, denke en drome van n bejaarde man en vertel die verhaal van die uiteindelike ondergang van n patriargale Afrikaner oor die tydsverloop van 'n enkele naweek.
In hierdie tragedie waarin Peet van Jaarsveld van sy verlede rekenskap neem, wys outeur Cas Wepener ons 'n wereld en 'n denkwyse wat op makabere manier sowel vertroud as vreemd is.
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more
Tydens Geloftenaweek in 1960 gebeur daar enkele dinge op sy plaas wat sy ouderdom, eiesinnigheid en verval onder die vergrootglas plaas. Syferfontein is die noukeurige en vaardige bestekopname van die herinneringe, denke en drome van n bejaarde man en vertel die verhaal van die uiteindelike ondergang van n patriargale Afrikaner oor die tydsverloop van 'n enkele naweek.
In hierdie tragedie waarin Peet van Jaarsveld van sy verlede rekenskap neem, wys outeur Cas Wepener ons 'n wereld en 'n denkwyse wat op makabere manier sowel vertroud as vreemd is.
Imprint | Protea Boekhuis |
Country of origin | South Africa |
Release date | October 2016 |
Availability | Expected to ship within 4 - 8 working days |
Authors | Cas Wepener |
Dimensions | 213 x 133 x 17mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 213 |
ISBN-13 | 978-1-4853-0688-7 |
Barcode | 9781485306887 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-4853-0688-4 |